| Theuns & Anel |
| Thursday, 13 October 2011 19:02 |
De Malle Meul - Philledelphia | THEUNS & ANEL Nog nooit het ek 'n couple gesien wie so "into" mekaar was nie - en jy kon sien Theuns aanbid die grond waarop Anel loop. Hulle was saam op skool maar was nie in dieselfde vriendekring nie en het mekaar na al die jare op Facebook weer opgespoor.Die troue was rerig besonders in die sin dat dit rerig 'n familie poging was, van Boetie wat hare & grimering gedoen het tot Suster wat al die decor gedoen het....Dis ook een van my post met baie Swart & Wit - my favourite!
Ek LOVE hoe Anel hier na Theuns kyk....
|


































































Comments