| Johann & Lize - Kleinevalleij |
| Friday, 02 March 2012 09:57 |
|
JOHANN & LIZE | Kleinevalleij - Wellington Dié pragtige couple, het op Vrydag die 13de beluit om die knoop deur te haak... maar daar was niks "ongelukkigs" aan die dag nie. Dit was 'n celebration van God se liefde vir hulle, en hul liefde vir mekaar... Behalwe vir 'n paar druppels, het alles seepglad verloop en na die seremonie by die Toringkerk in Paarl, het ons almal Kleinevalleij toe gegaan waar 'n groot fees op al die gaste gewag het. Lekker vingerhappies, kleurvolle cocktails en die wonderlike band Manouche... André van Niekerk van www.vividblue.co.za was die ander fotograaf van die dag, hy het ook ander dele van die dag gecover, soos die Buidegom se regmaak.
|






























































Comments