| Jacques, Sunita & 'n hond genaamd Suzie | Kalkbaai |
| Friday, 22 June 2012 17:19 |
|
Jacques, Sunita & 'n hond genaamd Suzie | Kalkbaai Ons het op een van die eerste RERIG koue dae, Jacques & Sunita se verlowingsfotos by Kalkbaaihawe geneem. Hulle "baba" Suzie het saamgekom, maar sy wou niks weet van "pose" nie - ek het gelukkig met letterlik die 2de laaste foto van die dag haar in 'n baie statige pose gevang, te dierbaar tannie se honne! 'n Verlowingsessie is altyd 'n goeie idee, die fotogaaf en die couple leer mekaar beter ken, sodat hulle nie totale vreemdelinge is op die troudag nie - en dit maak ook dat die fotonemery op die troudag makliker gaan vir diƩ van ons wat nie ons brood en botter verdien met modelwerk nie LOL.
Ons land het net eenvoudig een van die mooiste kuslyne OOIT!!!
|





































Comments