Jacques & René
Tuesday, 21 June 2011 08:10

1

JACQUES & RENé| Kronenburg - Paarl
Die pragtige couple is altwee dokters... wat my opgeval het tydens hulle troue is hoe mooi hulle vriende van hulle gepraat het. Mens kon sien dat hulle werklik 'n couple is wat 'n verskil in ander se lewens maak. René het die pragtigste skoen gehad, hulle het amper 'n hele blogpost van hul eie gekry :) Min mans verstaan die fasinasie wat vrouens met skoene het, wel baie vrouens hou van hoe hulle voel in hoë hakke, elegant en slank, ek aan die ander kant hou van gemaklike plat skoene, maar ek waardeer die mooiheid van skoene, veral hakke, hulle is soos miniatuur beeldhoustukkies....

2

3

4 5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

35

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

 

Comments 

 
0 #25 Corette faux 2011-07-31 22:05
Stunning!
Quote
 
 
0 #24 Carla van Niekerk 2011-07-26 16:19
Jis Jani, ek is malllllll oor daai foto waar die bruid dans en jy sien net die rok en die skoene!!! Stunning!!!!!!!
Quote
 
 
0 #23 Martie 2011-07-04 18:52
Sjoe, Jacque en Renè, julle foto's is absoluut pragtig!! LOVE veral die laaste groot dansfoto!
Quote
 
 
0 #22 nikki 2011-07-04 09:57
Jani jy is nou maar net briljant!! René en jacques lyk so gelukkig en mooi op die fotos! Geluk weer van Wyks!
Quote
 
 
0 #21 Martie 2011-07-04 07:24
Sjoe, Jacque en Renè, julle het pragtig gelyk en die foto's is baie, baie mooi!!Die laaste groot dansfoto is spectacular!
Quote
 
 
0 #20 Carina Claassen 2011-07-03 16:25
Net weer 'n lekker herinnering aan hoe mooi en lekker alles was! :P
Quote
 
 
0 #19 Retha 2011-06-23 14:09
Die sepia fotos is unbelievably mooi.
Quote
 
 
0 #18 Rentia 2011-06-23 09:37
Fantasties, dis so mooi! Baie geluk, julle, Rene, jy het beeldskoon gelyk. Lieflike fotos. xxx
Quote
 
 
0 #17 Tanja 2011-06-23 08:46
Oh my! I just stumbled upon your website. LOVE your work Jani!
Quote
 
 
0 #16 Nicola Bester 2011-06-23 07:47
Ek LOVE die laaste foto waar hulle dans wat jy net haar foto kan sien!! Soooooo mooi!
Quote
 
 
0 #15 Lizl Pieterse 2011-06-22 16:09
LOVE LOVE LOVE dit!!!!!
Quote
 
 
0 #14 Lollos Rodseth 2011-06-22 15:57
:lol: wowwowwow Rene jy is beeldskoon en straal behoorlik!
Dankie, groot voorreg om te kon deel in so 'n spesiale dag.
Quote
 
 
0 #13 Tatum Reid 2011-06-22 12:40
O my WORD, you've done it again! Fantasties mooi Jani - lekker inspirasie :)
Quote
 
 
0 #12 Jan Dorfling 2011-06-22 10:35
ai yai yai!
SO MUCH of the prettyness!
Quote
 
 
0 #11 Maré Rootman 2011-06-22 08:16
Jani, jy is super! Ek love alles, veral die tweede laatste foto!
Quote
 
 
0 #10 Lindy Kannemeyer 2011-06-21 16:30
Ek love die laaste foto op die dansbaan!!! awesome! die fotos is stunning
Quote
 
 
0 #9 Francisca 2011-06-21 14:50
Die fotos is stunning en geen woorde kan dit beskryf nie!!
Quote
 
 
0 #8 Charlene Schreuder 2011-06-21 14:08
Jani, you are just consistently amazing. Well done on yet another incredible wedding post.
Quote
 
 
0 #7 Yolande Marx 2011-06-21 13:50
Ah Jani die skaduwee op die muur is so cool!
Quote
 
 
0 #6 Corne 2011-06-21 12:13
Wow hierdie set is net amazing! Baie baie mooi
Quote
 
 
0 #5 tracy robertson 2011-06-21 12:04
wow Jani!! wow!!
there are some award winning shots in there! just superb! well done! - please take me on a shoot with you one day! :)
Quote
 
 
0 #4 rebecca 2011-06-21 12:03
Wow!!! LOVE the dress twirling shot, and the shadow on the wall! You are something special x x x
Quote
 
 
0 #3 Lauren Kriedemann 2011-06-21 12:03
wow wow stunning i LOVE
Quote
 
 
0 #2 Grethe Rosseaux 2011-06-21 12:03
UNBELIEVABLE work Jani... truly INCREDIBLE! I am blown away! :D :D :D
Quote
 
 
0 #1 Peta 2011-06-21 12:01
Awesome soos altyd...pragtig meisiekind ...Well gedaan! mwah
Quote
 

Add comment