| Graeme & Gretha | Langkloof Rose |
| Friday, 27 April 2012 09:20 |
|
GRAEME & GRETHA | Langkloof Rose Ek het Gretha al langer as 'n jaar terug ontmoet toe sy Bridesmaid was op een van my vorige bruide, Monique, se troue. En dit was vir my wonderlik toe sy en Graeme my vra of ek hulle fotos sal neem. Om die kersie op die koek te sit was die troue by die amazing Langkloof Rose in Wellington. Dis rerige besonderse venue as jy van 'n rustic landelike gevoel hou. En die decor dink ek was spot on, met vintage kant, gehekelde servet ringe, pewter potjies en natuurlik rose uit Langkloof se tuine...
|




































































Comments
Die fotos van die paartjie daar op die grond paadjie is so mooi!
Amazing.
xxxxxxx
your art is outstanding!