Gawie & Liezel - Elgin
Wednesday, 28 March 2012 14:50

1

GAWIE & LIEZEL | Elgin

My naam is Jani en ek is 'n Swart & Wit Foto verslaafde... Die post het 'n hele paar swart en wit fotos. Liezel het hierdie ontsettende mooi Turkoois oë en hulle lyk selfs mooier in Swart & Wit. Gawie kom van Williston af en ek het gewonder of hierdie mooie meisiekind dan sal aard op 'n plaas, maar blykbaar is Liezel op haar gelukkigste as sy die stilte kan beleef saam met haar boer... Die dag van hulle troue was dit sommer reënerig en lekker koud en dit boonop in die middel van Februarie, maar gelukkig het die donker wolke ons 'n kansie gegee om fotos te neem en het letterlik toe ons besig was met die laaste 10 min begin reën. Dit was nogals vir my 'n blessing dat twee mense wat hulle lewe saam gaan begin op 'n plaas in van die droogste streke van ons land, wonderlik gesëend was met reën op hul troue.

 

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

 

Comments 

 
0 #8 Charlene Schreuder 2012-04-03 07:26
Die foto's in die appelboorde is ongelooflik! Inspirerende werk soos altyd. Welgedaan Jani
Quote
 
 
0 #7 Gawie en Liezel Krugel 2012-04-02 10:35
Jani...jy is die beste! WOW!
Baie dankie vir ons pragtige foto's. Ons kan nie ophou daarna kyk nie. Dis so spesiaal!
Quote
 
 
0 #6 Nikki 2012-04-01 10:01
Ek stem SO saam met Drikus! Mal oor foto 16!
Quote
 
 
0 #5 Hannalee 2012-04-01 09:05
Ai maar dis mooi! Ek is mal oor die appels! Stunning soos altyd, vriendin :-)
Quote
 
 
0 #4 Monique 2012-03-29 06:15
Welkom Jani, jou verslawing is van minder ernstige aard en hou beslis baie voordele in. Die wit en swart foto's is pragtig!!!
Quote
 
 
0 #3 Elsa Joubert 2012-03-28 17:50
Baie dankie, Jani. Ons het baie lank gesoek na die regte fotograaf en is so dankbaar dat ons jou ontdek het. Ongelooflike mooi foto's!!
Quote
 
 
0 #2 Herman Agenbag 2012-03-28 16:42
Uitstekende werk!
Quote
 
 
0 #1 Drikus le Roux 2012-03-28 15:47
Jani, jy het maar net een van die beste oë in hierdie bedryf! Dankie vir die inspirasie. Jou swart en wit "grainy" foto's is briljant!
Quote
 

Add comment