| Charl & Lara |
| Thursday, 16 June 2011 18:38 |
|
CHARL & LARA | Eensgezindt - Durbanville Lara & Charl is so oulike couple en mens kan rerig aanvoel hoe hulle oor mekaar voel - elke keer as Lara na Charl gekyk het, het daar so sagte trekkie om haar mond gekom. Hulle is in Phillidelphia se kerkie getroud en ek is mal oor die klein dorpie met sy ou geboutjies. Ons kon selfs 'n bietjie inkopies so tussendeur die shoot inpas (julle sal later sien wat ek bedoel).
Ek het so gelag vir die hond (ek noem hulle Donald Trump honde - hulle het dieselfde haarstyl)... hy het ewe rustig gelĂȘ dat ek fotos van hom neem en toe ek by nr 4 kom toe begin hy vir my grom, so asof hy wil se "Dis nou genoeg!"
Tipies vrou. My assistent Kobus het die foto geneem terwyl ek besig was met die foto net voor die een.
|








































Comments