Kirrie & Isabel | Upington

KIRRIE & ISABEL | Familieplaas - Upington Oeh die troue was so lekker, lekker om 'n naweek kans te kry om by my ouerhuis te kuier, lekker oor die wonderlike fotogeleenthede. Vir die wat julle nie weet nie - Upington is nie NET warm nie - dis een van die grootste uitvoerdruiwe streke in SA, waatlemoene en spanspekke word op grootskaal verbou, en as julle ooit weer in die somer 'n spanspek of waatlemone koop en dit sê Karsten Boerdery, dan weet julle waar kom dit vandaan, en Pekanneute word ook op al hoe groter skaal aangeplant. En dis juis in so pragtige Pekanneutboord, waar Isabelle & Kirrie getrou het - met kussings op hooibale onder die bome...rerig special. En dan die twee dinge wat kinders, grootmense & oumense fasineer - vuur en roomys:). Isabelle het 'n roomysbussie gehuur sodat groot en klein draairoomys vir poeindg kon hê - en was dit nie 'n fees nie. En die aand is afgesluit met pragtige lanterns wat in die lug ingestuur is met mooi wense - en die gesigte van oud en jonk was "priceless"!! ...

Read More...
Jacques & Karien | Kleinevalleij - Wellington

JACQUES & KARIEN | Kleinevalleij - Wellington Wat 'n pragtige troue! Om by Kleinevalleij te skiet voel amper soos huis en die pers & silver decor was eenvoudig pragtig. Ek is so gelukkig die seisoen om 'n paar bruide te gehad het met werkl...

Read More...

My Calendar

View full calendar
Kirrie & Isabel | Upington

KIRRIE & ISABEL | Familieplaas - Upingt...

Graeme & Gretha | Langkloof Rose

GRAEME & GRETHA | Langkloof Rose Ek he...

Scholtz-Familie

SCHOLTZ-FAMILIE |Helderberg Natuurreservaat...

About Me

  • About Jani B I'm a Photographer who specialises in Wedding Photography. I live in Somerset West, but work

My Latest Entries

Kirrie & Isabel | Upington

KIRRIE & ISABEL | Famili...

16-05-2012
10-05-2012
Scholtz-Familie

SCHOLTZ-FAMILIE |Helderberg ...

13-02-2012