Joubert Familie
Wednesday, 07 September 2011 08:46

1

JOUBERT FAMILIE | Jannie, Louise, Ouboet Dawie & Haasbekkie Phillip

Louise het my al 'n tyd terug geboek en toe het datums verander, maar uiteindelik het ons bymekaar uitgekom - en dit was so plesier om die familie af te neem. Phillip was baie trots op sy twee "missing" tande en het elke keer breed vir die kamera gesmile sodat ek sy trofee kon sien en hy het selfs aangebied om my te wys hoe om push-ups te doen. Dawie is een van die dae in die HoĆ«rskool en pa het die heeltyd sy seil uitgetrek oor al die meisies, hy het dan net skaam geglimlag. Baie dankie julle klomp, dit was soveel pret!

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

15a

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

35a

36

37

38

39

40

41

 

Add comment