| DeWet & Marna |
| Wednesday, 02 November 2011 08:32 |
|
KALAHARI BRUILOF | DeWet & Marna Dis altyd vir my lekker om bietjie terug huistoe te gaan en veral vir 'n troue. Ek was baie gelukkig om Marna & DeWet se troue te kon doen, lekker boerevriendelikheid en die pragtige goue sonsondergange van daardie area!
Magdeleen die klein blommemeisietjie, het tydens die seremonie besluit om reg voor die dominee se voete te gaan sit...
|






























Comments