| Neil & Carolette | De Opstal - Rawesonville |
| Saturday, 23 June 2012 11:45 |
|
Neil & Carolette | De Opstal - Rawesonville Ek het so lekker gelag toe ek vir Neil en Carolette vra waar en hoe het hulle mekaar ontmoet het. Neil het dadelik geantwoord: " Agter in 'n Yaris oppad na 'n Nataniel konsert"... dit klink nogal vir my soos 'n Koos Kombuis liedjie se lirieke :) Neil & Carolette het 'n oggendtroue gehad en het op 'n Sondag getrou, nadat die hele familie al die hele naweek saam gekuier het, en die middagete was sulke lekker "comfort food", Waterblommetjiebredie, Kerriehoender en gebakte aartapples...mmm.
|



































































Comments