Kurt & Marené - Simondium Country Lodge
Wednesday, 11 April 2012 14:53

1Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl1

KURT & MARENE | Simondium Country Lodge

Kurt & Marené gee altwee skool in Korea. Soms wens ek ek kan braaf genoeg wees om so iets te doen (nie die skoolgee nie - behoed die arme kindertjies) om oorsee te gaan werk. Wat nogal vir my besonders was, was toe Marené se suster, Sunel, vertel het hoe Marené kleintyd al haar tassie gepak het en gesê het ek loop nou, toe sy kwaad was vir haar ma... so sy het al van kleintyd geweet sy wil die werêld sien. Boonop gee Marené se pa en ma in Kuwait vir gestremde kinders skool en sus Sunel is met 'n Ausie getroud, so hulle is letterlik die werêld versprei! Ek kon dadelik 'n konneksie maak, want op die stadium werk ek om te kan travel... en ek het nou eers met my bucket list begin.

2Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl2

3Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl3

4Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl4

5Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl5

6Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl5a

7Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl6

8Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl7

9Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl8

10Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl8a

11Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl9

12Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl9a

13Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl10

14Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl11

15Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl12

16Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl13

17Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl14

18Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl15

19Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl16

20Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl17

21Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl18

22Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl19

23Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl20

24Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl21

25Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl22

26Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl24

27Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl25

28Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl25a

29Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl26

30Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl27

31Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl28

32Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl29

33Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl29a

34Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl30

35Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl31

36Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl32

37Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl33

38Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl34

39Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl35

40Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl36

41Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl37

42Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl38

43Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl39

44Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl40

45Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl41

46Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl42

47Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl43

48Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl44

49Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl45

50Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl46

51Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl47

52Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl48

53Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl49

54Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl50

55Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl51

56Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl52

57Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl53

58Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl54

59Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl55

60Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl56

61Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl57

62Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl58

63Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl59

64Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl60

65Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl61

Marené se pa het die oulike snorre en lippe gemaak vir haar photobooth..

66Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl62

67Wedding_Photographer_Cape_Town_Simodium_Paarl63


 

Comments 

 
+1 #12 Retha Rix Catering 2012-10-09 10:01
Jou fotos is soos altyd pragtig. Besig om my lys van fotograwe op te stel - jy vang regtig die gevoel van die troue en mense vas met jou lens!! Werk en toer maar kom asblief maar altyd terug!!
Quote
 
 
0 #11 Hannalee 2012-04-21 11:09
Ai, dis lieflik Jani! Twee sulke pragtige mense.
Quote
 
 
+1 #10 Liezel 2012-04-13 09:06
BEAUTIFUL!!!Aaa i Rounél en Marcel, julle dogters is wragtag asemrowend pragtag. Dr. Heinie en tannie Susie sou soooo trots gewees het op hulle pragtige kleindogters.
Quote
 
 
0 #9 Ma Rounel 2012-04-12 18:18
mooi, mooi, mooi soveel emosies en oomblikke vasgevang
Quote
 
 
0 #8 Ma Rounel 2012-04-12 17:58
Pragtige oomblikke, emosies en liefde vasgevang in fotografie...Julle was en is 'n pragtige Paartjie...
Quote
 
 
+1 #7 Debbie - Melissa se ma 2012-04-12 15:11
Uitstekende fotografie - julle is n pragtige paartjie!!!
Quote
 
 
0 #6 Kobus Tollig 2012-04-12 13:52
Awesome as always well done.
Quote
 
 
0 #5 Shelley 2012-04-12 07:10
Love the pictures of the bride getting ready. The colours are beautiful.
Quote
 
 
0 #4 sanet fouche 2012-04-12 06:31
Marene j ht stunning gelyk ht j soveel jare laas gesien en kan nie glo dt jy ni jy mut nt so stunning mens bly soos altyd
Quote
 
 
0 #3 Semel 2012-04-12 06:25
dis BITTERLIKE mooi fotos julle!!baie baie geluk met die groot dag!!
Quote
 
 
0 #2 Laura Jane 2012-04-11 18:04
Wowee...jou werk is so amazing!!!
Quote
 
 
+1 #1 Christel 2012-04-11 17:15
Daai skaduwee fotos met die sambreeltjie is awesome! Stunning weereens!
Quote
 

Add comment