| Jandré & Carla |
| Tuesday, 13 December 2011 09:06 |
|
JANDRÈ & CARLA | Porterville Die dag toe ek Carla & haar ma in Mugg & Bean ontmoet het, was dit een van daardie oggende waar die lewe my bietjie ondergekry het. Lewe = 1, Jani =0. Ek het rerig nie kans gesien om vriendelik en entosiasties te klink nie, maar na 'n uur se lekker lag en twee koffies, het die lewe sommer weer great gelyk - danksy Carla! Dit het gevoel of ek en sy & haar Ma al jare vriende is. Die volgende more was ek lekker vroeg op en die TV was nog op Kyknet van die vorige aand se kyk... ek het amper aan my Museli verstik, want wie se gesiggie sien ek daar... Carla. Sy is veldaanbieder vir KykNet se Ontbytsake. Jandré & Carla is een van daardie couples wat die heeldag seker gemaak het almal rondhom hulle is gemaklik en happy.
Sjoe, so kurkprop klou!
Carla se broer het met 'n helikopter oor haar gevlieg soos sy in die paadjie afgestap het en haar met Bougainvillia blare gestrooi - dit was AWESOME!!
Ek het Carla se niggie, Mathilda, se troue ook gedoen - en mensig kan die mense dans!!
|




























































Comments
Jani, when i get married one day i'll work my wedding date around whatever opening you have or whever you are!
your work is breathtaking!