| Jacques & Karien | Kleinevalleij - Wellington |
| Thursday, 10 May 2012 17:56 |
|
JACQUES & KARIEN | Kleinevalleij - Wellington Wat 'n pragtige troue! Om by Kleinevalleij te skiet voel amper soos huis en die pers & silver decor was eenvoudig pragtig. Ek is so gelukkig die seisoen om 'n paar bruide te gehad het met werklike besonderse rokke - anders, klassiek en eenvoudige stunning! Karien se rok is deur Theresa van Gelieft gemaak en die aandag aan fyn detail kon jy orals oplet - die kant en krale alleen is iets om oor huistoe te skryf. En ewe mooi by Karien se pragtige rok was haar aansteeklike glimlag en aantreklike ander helfte Jacques... ![]()
As mens se ma na 25+ se getroude lewe nog sooo vir jou pa kyk...
|
























































































Comments