Hein & Thelana
Friday, 24 June 2011 11:57

Jani_B_1_Cape_Town_Wedding_Photographer1

HEIN & THELANA | Delsma Farm

Hein & Thelana, is een van my gunsteling couples die seisoen. Die aan wat ons mekaar ontmoet het voor hulle my geboek het, het ons twee ure later na baie lekker gesels eers daar uitgestap! Boonop kom sy en Hein albei van die selfde area as ek, hy van Springbok en sy van Noordoewer en ek is mos 'n Upingtonner - so ons het sommer dadelik die selfde taal gepraat. Thelana het die mooiste rok gehad, Elizabeth Stokenström is definitef my favourite ontwerper - haar aandag aan detail is amazing en sy gee 'n lekker moderne twist op vintage... En die bridesmaids - hulle was die mees adorable drietjies wat ek my lewe gesien het, sien die fotos van hulle bietjie later :)

Jani_B_2_Cape_Town_Wedding_Photographer2

Jani_B_3_Cape_Town_Wedding_Photographer3

Jani_B_4_Cape_Town_Wedding_Photographer4

 
Jacques & René
Tuesday, 21 June 2011 08:10

1

JACQUES & RENé| Kronenburg - Paarl
Die pragtige couple is altwee dokters... wat my opgeval het tydens hulle troue is hoe mooi hulle vriende van hulle gepraat het. Mens kon sien dat hulle werklik 'n couple is wat 'n verskil in ander se lewens maak. René het die pragtigste skoen gehad, hulle het amper 'n hele blogpost van hul eie gekry :) Min mans verstaan die fasinasie wat vrouens met skoene het, wel baie vrouens hou van hoe hulle voel in hoë hakke, elegant en slank, ek aan die ander kant hou van gemaklike plat skoene, maar ek waardeer die mooiheid van skoene, veral hakke, hulle is soos miniatuur beeldhoustukkies....

2

3

4

 
Charl & Lara
Thursday, 16 June 2011 18:38

Jani_B_1_Cape_Town_Wedding_Photographer1

CHARL & LARA | Eensgezindt - Durbanville

Lara & Charl is so oulike couple en mens kan rerig aanvoel hoe hulle oor mekaar voel - elke keer as Lara na Charl gekyk het, het daar so sagte trekkie om haar mond gekom. Hulle is in Phillidelphia se kerkie getroud en ek is mal oor die klein dorpie met sy ou geboutjies. Ons kon selfs 'n bietjie inkopies so tussendeur die shoot inpas (julle sal later sien wat ek bedoel).

Jani_B_2_Cape_Town_Wedding_Photographer2

Jani_B_3_Cape_Town_Wedding_Photographer3

Jani_B_4_Cape_Town_Wedding_Photographer4

 
CJ & Elizmaré
Monday, 13 June 2011 13:05
Jani_B_1_Cape_Town_Wedding_Photographer1

CJ & Elizmaré | Kronenburg – Paarl

Elizmaré and I share the same passion for shoes, and she had these lime green ones that was just to die for. She pulled the green through to her decor and the brides maids also had cute green cocktail dresses.The only glitch of the day was when the vintage car that had to take Elizmaré to church, suddenly did not want to start and everybody but me and her had left for church. She just kept smiling even posing with the car while the driver jump started the car with the help om my little Yaris...

Jani_B_2_Cape_Town_Wedding_Photographer2

Jani_B_3_Cape_Town_Wedding_Photographer3

Jani_B_4_Cape_Town_Wedding_Photographer4

 
Eduard & Lize
Monday, 06 June 2011 14:50

Jani_B_1_Cape_Town_Wedding_Photographer1

LIZE & EDUARD | Nooitgedacht - Stellenbosch

Ek is die seisoen rerig gebless met wonderlike mense met ongelooflike stories wat ek kon afneem... Ek kan onthou hoe Lize my 'n paar maande terug gebel het, oor haar ma en sussie begin stress oor die troue se reëlings en sy nie, en hoe ons lekker saam daaroor gelag het. Toe ek Lize & Eduard uiteindelik in lewende lywe ontmoet oor 'n lekker koppie koffie, het hulle my die mooi storie van Eduard se vasberadenheid om Lize se hart te wen vertel. Lang storie kort... Eduard het Kat-kom-weer gespeel elke keer as Lize gesê het sy's sien nie nou kans vir 'n verhouding nie en uiteindelik het sy besef dit help nie om teen die prikkels en Eduard se deursettingsvermoë te stry nie. En die uitdrukking op Eduard se gesig toe sy in die paadjie afgestap kom, was die van 'n man wat die grootste prys gewen het. Dankie julle twee dat ek deel kon wees van die vieringe van julle mooi en spesiaalste dag op Nooitgedacht in Stellenbosch... en Eduard, groete aan die geel Honda :) Dankie vir Lindy Kannemeyer vir haar hulp op die dag ♥

Jani_B_2_Cape_Town_Wedding_Photographer2

Bietjie poeier vir die pa-van-die bruid!

Jani_B_3_Cape_Town_Wedding_Photographer3

Jani_B_4_Cape_Town_Wedding_Photographer4

Jani_B_5_Cape_Town_Wedding_Photographer5

Jani_B_6_Cape_Town_Wedding_Photographer6

Jani_B_7_Cape_Town_Wedding_Photographer7

Jani_B_8_Cape_Town_Wedding_Photographer8

Jani_B_9_Cape_Town_Wedding_Photographer9

Ek is mal oor Elizabeth Stöckenstrom se rokke - sulke romantiese meesterstukke...

Jani_B_10_Cape_Town_Wedding_Photographer10

Jani_B_11_Cape_Town_Wedding_Photographer11

Jani_B_12_Cape_Town_Wedding_Photographer12

Jani_B_13_Cape_Town_Wedding_Photographer14

Jani_B_14_Cape_Town_Wedding_Photographer15

Jani_B_15_Cape_Town_Wedding_Photographer16

Jani_B_16_Cape_Town_Wedding_Photographer17

Jani_B_17_Cape_Town_Wedding_Photographer18

Jani_B_18_Cape_Town_Wedding_Photographer18a

Jani_B_19_Cape_Town_Wedding_Photographer19

Jani_B_20_Cape_Town_Wedding_Photographer20

Jani_B_21_Cape_Town_Wedding_Photographer21

Jani_B_22_Cape_Town_Wedding_Photographer22

Jani_B_23_Cape_Town_Wedding_Photographer23

Jani_B_24_Cape_Town_Wedding_Photographer24

Jani_B_25_Cape_Town_Wedding_Photographer25

Jani_B_26_Cape_Town_Wedding_Photographer26

Jani_B_27_Cape_Town_Wedding_Photographer28

Jani_B_28_Cape_Town_Wedding_Photographer29

Jani_B_29_Cape_Town_Wedding_Photographer30

Jani_B_30_Cape_Town_Wedding_Photographer31

Jani_B_31_Cape_Town_Wedding_Photographer32

Jani_B_32_Cape_Town_Wedding_Photographer33

Jani_B_33_Cape_Town_Wedding_Photographer34

Jani_B_34_Cape_Town_Wedding_Photographer35

Jani_B_35_Cape_Town_Wedding_Photographer36

Jani_B_36_Cape_Town_Wedding_Photographer37

Jani_B_37_Cape_Town_Wedding_Photographer38

Lize se oulike pa, wat soo gaaf was om die veil vir my the hou :)

Jani_B_38_Cape_Town_Wedding_Photographer39

Jani_B_39_Cape_Town_Wedding_Photographer40

Jani_B_40_Cape_Town_Wedding_Photographer41

Jani_B_41_Cape_Town_Wedding_Photographer42

'n Man met twee van sy kosbaarste besittings - Lize se pa het die Mercedes restoreer en dit so deeglik gedoen dat elke partjie met 'n tandeborseltjie skoongemaak is.

Jani_B_42_Cape_Town_Wedding_Photographer43

Jani_B_43_Cape_Town_Wedding_Photographer44

Jani_B_44_Cape_Town_Wedding_Photographer45

Jani_B_45_Cape_Town_Wedding_Photographer46

Jani_B_46_Cape_Town_Wedding_Photographer47

Jani_B_47_Cape_Town_Wedding_Photographer48

Jani_B_48_Cape_Town_Wedding_Photographer49

 
<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next > End >>