• Gerhard & Jani GERHARD & JANI | Waverley Hills - Tulbagh As cuteness op 'n skaal van 1-10 gemeet kan word sou
  • AJ & Adel WAVERLEY HILLS - TULBAGH | AJ & Adel They say a person can be judged by the friends he keep,
  • Kirrie & Isabel KIRRIE & ISABEL |e-session Het ek al genoem ek's mal oor die Kalahari se sonsondergange! Ek nee
  • Oscar & Shelley VREDENHEIM | Oscar & ShelleyGlam, glam, glam!! Shelled rocked her wedding day, she posed, she
  • Theuns & Anel De Malle Meul - Philledelphia | THEUNS & ANEL Nog nooit het ek 'n couple gesien wie so "into"
Gerhard & Jani

GERHARD & JANI | Waverley Hills - Tulbagh As cuteness op 'n skaal van 1-10 gemeet kan word sou diƩ couple 'n 20 score. Die manier waarop die twee na mekaar kyk is genoeg om die sinieste persoon in ware liefde te laat glo. Die dag toe ek die navraag kry van 'n naamgenoot, was dit rerig spesiaal vir my, en min het ek geweet dit sal een van my spesiaalste troues word. Ek moet se ek begin nou al dink ek is gejinx, want ek het die afgelope tyd 'n hele paar troues afgeneem waar die wind rerig onsmaaklik was...maar soms gee die wind ook 'n besonderse gevoel van beweging aan die fotos. Jani & Gerhard, dankie dat julle jul liefde vir mekaar en jul liefde vir God met my gedeel het, mense soos julle maak dat ek net weereens besef hoe ongelooflik dankbaar ek moet wees vir die talent wat ek onvang het. ...

Read More...
Dan & Nicole

ROCKHAVEN - ELGIN | Dan & Nicole              Dan & Nicole got married at my favourite wedding venue, Rockhaven. It's so rustic and laid-back without losing all the comforts y...

Read More...

My Calendar

There are no upcoming events currently scheduled.
View full calendar
Andrew & Adene: Waverly Hills Tulbagh

WAVERLEY HILLS | 10 APRIL 2010Adene and I f...

Jamie & Kyle: E-session Bo-Kaap

BO-KAAP |Jamie's the boy and Kyle's the gir...

Published!

WEDDING FLOWERS MAGAZINE | Published I'm s...

About Me

  • About Jani B I'm a Photographer who specialises in Wedding Photography. I live in Somerset West, but work

My Latest Entries

Gerhard & Jani

GERHARD & JANI | Waverley ...

23-01-2012
Dan & Nicole

ROCKHAVEN - ELGIN | Dan &...

04-01-2012
Published!

WEDDING FLOWERS MAGAZINE | P...

14-10-2011